Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

neels

DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 13

Deur Datum gepubliseer: 25 November 2018 3

Kas en Alwyn is baie verbaas toe hulle by Moshongi se bed kom en n korrektiewe beampte saam met die konstabel wat hom bewaak by Moshongi aantref. Die korrektiewe beampte verduidelik vinnig dat Moshongi se parool nou ingetrek is en dat hy ook nou by moet wees.

Alwyn…

DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 12

Deur Datum gepubliseer: 20 November 2018 3

Die eerste ligpunt kom van luitenant Tau af: “Ek het Moshongi se adres by korrektiewe dienste gekry asook die naam van sy korrektiewe beampte. Volgens die korrektiewe beampte mag hy glad nie die huis na ure verlaat nie en word sy bewegings beperk tot sy huis en tot sy…

DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 11

Deur Datum gepubliseer: 14 November 2018 3

Sewe uur die oggend is die hele span op kantoor. Die verwagte dossiere kom nat na sewe aan. Dit is n moeë Hennie Aucamp wat die dossiere op Kas se tafel neersit met die opmerking; “Daar het jy al die beskuldigdes wat saam met Petsani in die bekuldigdebank was…

DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 10

Deur Datum gepubliseer: 28 Oktober 2018 4

Die volgende oggend roep Kolonel le Grange hulle vroeg in sy kantoor in dat hulle kan verslag doen oor die vordering met die ondersoek. Nadat hy die dossier betudeer het is sy eerste vraag aan Kas: “Kaptein die pers raak lastig en soek antwoorde. Wat moet ek vir hulle…

DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 9

Deur Datum gepubliseer: 20 Oktober 2018 3

Woensdag oggend besluit kolonel le Grnge om sersant Mofokeng ook op die saak te sit na n vergadering. Sy eerste plig sal wees om Molatsi se broer te gaan optel en in te bring vir ondervraging.

“Arresteer hom vir minagting van die hof sersant. Dit gee ons darem…

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 132 gaste aanlyn

Bydrae Totale