Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Nikki

Die Weggooidiertjies

Deur Datum gepubliseer: 17 Junie 2019 2

My Weggooidiertjies

Die Weggooi diertjies hop hier om my rond
Party is wit, ander swart en party heel bont.
Paty is sonder ogies, party sonder gehoor,
Ander se lyfies moet ons eers met tyd reg toor.

Erdman regop sit hulle en bedel,
Veral die een met die skeefgetrapte skedel.
Die hasies in ons ‘haven’ is net…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 98 gaste aanlyn

Bydrae Totale