Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Martha

VINCENT VAN GOGH – MAL, OF BITTER ALLEEN?

Deur Datum gepubliseer: 13 September 2020 6

Dis laat-laat in die aand en iemand deel die liedjie Vincent, dalk beter bekend as Starry, starry night. Behalwe dat dit mos ‘n hartroerende mooi lied is, is dit so al asof die woorde so ‘n soort van ‘n krapperigheid in die keel veroorsaak – so al asof jy…

KWARANTYN BLY KWARANTYN, VRYWILLIG OF NIE

Deur Datum gepubliseer: 16 Maart 2020 4

Jy hoor dit eers net hier en daar en as jy, soos ons, nie tv kyk nie en dus geen of baie min nuus kyk, is die nuus rakende die virus eintlik minimaal. Maar soos die dae – ure? – aanstap, hoor jy meer en meer daarvan, totdat dit…

A NIGHT AT THE MOVIES

Deur Datum gepubliseer: 18 Februarie 2020 6

Gesels ‘n paar van ons vanaand by ‘n vergadering. Eintlik is ons baie ernstig, want daar is dinge wat beplan en gereël moet word. Maar nou ken jy mos ‘n klomp vroumense bymekaar – die een ding lei tot die volgende en voor jy jou kom kry, beplan jy…

MY VOORKOP IS TE GLAD VIR ETIKETTE

Deur Datum gepubliseer: 28 Desember 2019 8

Jy woon ‘n byeenkoms by en word saam met vreemdelinge ingedeel by ‘n tafel. Jy maak, soos almal maar doen, geselsies.
“Hallo, ek is Martha.”
“Aangename kennis. Ek is Drien.”
“O? Hallo, Drien.”
“Snaaks dat ons mekaar nog nie raakgeloop het nie. Ons ou dorpie is mos darem nie…

VEG OF VLUG

Deur Datum gepubliseer: 18 Desember 2019 3

VEG OF VLUG
“Goeie dôner, Emma, het jy nou wragtag gedink ek gaan jou nie herken nie?”
Die woorde galm in haar ore. Sy was dan so seker dat sy dit vanaand sal vryspring. Koue rillings gly op en af met haar rug.
Wanneer het dit dan…

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 149 gaste aanlyn

Bydraes – Argief