Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Lynelle

My Erfenis: my pot goud aan die einde van die reënboog.

Deur Datum gepubliseer: 24 Junie 2019 Hou van

My verhaal lê opgesluit in my geskiedenis. Dit is verweef in elke sandkorrel, gevormde klip en die fynste veld blom van hierdie land. Van die Ooste tot die Weste, van die Suide tot die Noorde is my storie verspreid. Daar is geen area in hierdie mooie land waar jy…

Diamant Divas Dubbel Standaarde

Deur Datum gepubliseer: 23 Junie 2019 Hou van

Diamant Divas word elke Woensdag oggend op Elan Global Radio uitgesaai.
Die program was uitgesaai die 1 Augustus 2018
Na aanleiding van verlede week se onderhoude en die wat nie gebeur het nie agv verskeie redes, het ek weereens net besef hoe pynlik seer die dinge is waarmee vrouens…

Op ‘n parkbankie deur Lynelle Clark

Deur Datum gepubliseer: 22 Junie 2019 1

Nie alles in die lewe het ‘n storie nie. Nie die teesakkie wat jy uitvis uit ‘n skoenboks of vergete, duidelik gebruikte sleutel nie. Haarknippe, sommige gevlek deur tyd, ou armbande: nou verrek en oudmodies. Lappies wat duidelik al lankal in die snippermandjie moes afgetree het, verskuil tussen ou…

‘n Dag saam met die afgetredenes.

Deur Datum gepubliseer: 11 Junie 2019 3

“Het Pa al die een gehoor?” val Isak my in die rede. Ek rol my oë en bly gedwee stil. My storie is onbelangrik in die groter prentjie. In die begin het dit my omgekrap, selfs…

Hoe lyk jou voetspore?

Deur Datum gepubliseer: 7 Junie 2019 1

Ons loop daagliks verskillende paaie, elke pad het sy eie bestemming, verwagtings en eise op ons tyd, intellek en vermoëns.
Ons beweeg tussen mense ‘n groot gedeelte van die dag, raak betrokke by groepe, leer almal ken of stoot mense weg na gelang van die situasie. Ons kommunikeer, deel…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 96 gaste aanlyn

Bydrae Totale