Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Boetiegoed

My kattekinders

Deur Datum gepubliseer: 13 Julie 2019 2

Van kleins af het ek ‘n liefde vir diere gehad, honde en katte, maar veral katte. My eerste kat se naam was Witvoet, maar my oudste broer het hom herdoop na Oberholtzer. Hy was nie gesteriliseer nie en het natuurlik rondgeloop. Ongelukkig het hy ‘n aaklige…

Verlange

Deur Datum gepubliseer: 18 Augustus 2018 4

Ek het nie gedink dit
gaan my so hard slaan nie.
Die boodskap van die
nuwe man in jou lewe
op jou Facebook blad.

Ek wou jou maar net weer
gelukwens met jou verjaarsdag
toe ek die boodskap sien.

Ek wil so graag jou
verjaarsdag met jou gedeel het,
maar ek kan nie,
want jy gaan vanaand in ‘n ander…

Hart seer

Deur Datum gepubliseer: 7 Augustus 2018 4

Ek het nooit besef
hoe lief ek jou werklik het nie,
maar nou dat ek nie meer
by jou is nie,
mis ek jou oneindig.

Vir meer as twee weke
loop ek met ‘n pyn
net bokant
my linkerbors.

‘n Steekpyn
wat nie wil weggaan nie,
dit bly daar en wanneer

My hart behoort aan jou

Deur Datum gepubliseer: 7 Julie 2018 3

Ongeag
alles wat
tussen ons
die afgelope
tyd gebeur het,
behoort my hart
net aan jou.

Jy
met die
mooi bruin oe
die soenbare mond
en die begeerlike lyf
is die een
wat my hart gesteel het.

Ek
wil jou
vanaand vra
om mooi daaroor
te dink om my nog
‘n…

Alfred en die gewraakte kaart

Deur Datum gepubliseer: 29 Januarie 2018 3

‘n Paar maande gelede het ek en Standardbank baklei opgetel oor ‘n kredietkaart wat hulle die krediet van “opgeskuif” het sonder dat ek daarvan bewus was.

Kom die einde van die maand dan gaan die bedrag wat ek gekoop het op die kaart direk van die besigheidsrekening af PLUS…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 131 gaste aanlyn

Bydrae Totale