Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Louie

VAN VLOERLAP TOT WASLAP

Deur Datum gepubliseer: 8 Desember 2016 8

Iemand vra my nou die dag wat dit is om ‘n Christen te wees. Ons is dit mos almal want Jesus het ons lief en dit maak alles mos OK, die liefde?

My eerste reaksie was om die Bybel te gryp en hom te wys dat dit meer as net…

‘N NUWE DAG

Deur Datum gepubliseer: 15 Oktober 2016 7

Rank die November son
skelm vanuit die oseaan se wiegie op
dros die nag se spoke tussen die grys beton geboue in
en woer skelm verlede nag se ou geskeurde koerante
soos uitgespalkte figure teen die see van bene vas;
die mense haas voort met die son se gluur…

‘N BRIEFIE

Deur Datum gepubliseer: 13 Oktober 2016 9

Ek skryf vir jou ‘n briefie in die modder
na die laat middag reën se plof kombers se kuier
voorvoer vir my penveer skryf ding se honger lus
op die bladsy van die oop veld se twee spoor grondpad
waar dit wag vir jou om oop te maak

Ek skryf…

LAMPPALE

Deur Datum gepubliseer: 13 Oktober 2016 8

Nederig in gelid gerig
staan die stroewe bewakers in ‘n akkurate ry
die maer skraal stutte van die kollig lamppaalligte
tussen blok sypaadjies in ‘n agterstraat

Die dag sterf eensaam
terwyl die nag soos ‘n skim in neonsgewaad
druipstert delf tussen gister se rommel ashope
op soek na beloftes toegevou…

PANTOFFELS

Deur Datum gepubliseer: 13 Oktober 2016 6

Ek los my nag se pantoffels
by die dag se oggenddeur
en stap getooi in my gebruikte lewens leerskoene
die dagbreek in

Ek hang aan die Drakensberg se groen lappies lippe
en kielie die forel strome met ‘n verbygaan lag
terwyl ossewa spore vermom lê tussen kruipgras
en aanstap klipsteen…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 60 gaste aanlyn

Bydrae Totale