Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Lorraine

KUIERS BY MY OUMA OP UNIONDALE 2

Deur Datum gepubliseer: 22 Oktober 2019 2

Een vakansie is ek by my ouma op Uniondale toe iemand kom sê Dorothy is dood.
“Wie is Dorothy?” vra ek, want van haar het ek nog nooit gehoor nie. My ouma sê dis haar niggie van Oos-Londen. Ek sê vir my ouma ek dink nie ek het haar…

DESIGNERSMILE

Deur Datum gepubliseer: 11 Julie 2019 1

DESIGNERSMILE

swaar soos ‘n klip
lê my hart in my bors
my stiff upperlip
‘n ondeurdringbare kors
ek gee my designersmile
vir almal wat vra
terwyl ek all the while
die pyn sleepdra
wat bloeddrupseer
deur my lewe sweer

my designersmile is vir jou
wat wil weet
hoe ek my Golgota

KUIERS BY MY OUMA OP UNIONDALE 1

Deur Datum gepubliseer: 4 Junie 2019 Hou van

KUIERS BY MY OUMA OP UNIONDALE
Vakansies kuier ek by my ouma op Uniondale. Ek het ‘n Oupa ook daar gehad. My oupa was ‘n waterwyser en ‘n boorman. Eendag boor hy toe ‘n plaasboer naby Robertson se dogter in die ander tyd in. Toe die boer uitvind van…

KOM ONS GESELS OOR MAANDAE

Deur Datum gepubliseer: 30 Mei 2019 5

Maandae val vir my in dieselfde kategorie as rollmops, olywe, oneerlikheid, tandarts en die winter – NOT AT THE TOP OF MY LIST!
Maandae is vir my skokkend naby aan Vrydae. Ek bedoel, mens het nog net begin relax dan is die naweek verby. Maandae, voel dit vir…

Vreemde Verskynsels in Gewone Huise

Deur Datum gepubliseer: 22 Mei 2019 4

As jy nou die feit dat ek maar, at the best of times, nie so lekker dertig is nie, buite rekening laat is ons huis oor die algemeen gesproke, ‘n gewone huis. In gewone huise gebeur gewone dinge soos mense wat mekaar liefhet, soms gatvol raak vir mekaar, ‘n…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 140 gaste aanlyn

Bydrae Totale