Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

linda

SOLO

Deur Datum gepubliseer: 20 Augustus 2016 6

“one day she found her song and sung her truth and the woman that this cold world had known disappeared”–J M Storm—

solo

vreesbevange vir die
sprong in die duister
blindelings gedurf
veilig geland ys
gesplinter
snakkend moed
gegryp uit die donker
vlerke gesprei
gesweef na
selfontdekking
verborgenhede
oopgevlek
woorde en…

VERLIES

Deur Datum gepubliseer: 10 Augustus 2016 7

“What is now proved was once only imagined”
–Kahlil Gibran-

ek voel verlies
al het ek jou nie
besit nie
tóg sien ek jou
glimlag in my droom
voel ek jou warm
in die sonstreel
absorbeer reën
my stil trane
verlustig ek my
in die voëlvryheid
nee ek vind
jou…

Laventel

Deur Datum gepubliseer: 12 Mei 2016 8

LAVENTEL.
vanjaar bos laventel
mals heuphoog
in die vleie van my
hart,
persblou skakerings
wink welig oordadig
om jou sag neer te vly
verlustig in die vrede,
aroma van gekneusde
blaar stam en blom
wat welriekend geurig
jou verkwik.
naby my hou.
©linda

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 71 gaste aanlyn

Bydrae Totale