Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

LieslSaayman

‘n Bitter knal van verlossing

Deur Datum gepubliseer: 22 Januarie 2020 4

Mismoedig sak Gideon in sy rusbank in. Die sagte stopsel omvou sy lyf en ‘n gebrek aan ondersteuning van jare se uitgeleefdheid sluk hom byna in. Die moeë rusbank is omtrent al wat hy oor het. Dit en die deursigtige gordyne met verbleikte, verwelkte blomme op,…

Memoirs van ‘n hoer se kind

Deur Datum gepubliseer: 12 Januarie 2020 6

Jou verlede haal jou altyd in
“Wat was dit?” skrik Daniël met ‘n slag wakker. Die Kaapse wind waai buite. ‘n Somerswind, sommer so ‘n ongeskikte wind. Alles raas. Die huis se dak kraak, buite in die straat dans ‘n leë koeldrank blikkie vorentoe en agtertoe soos die wind ruk…

Die wens put

Deur Datum gepubliseer: 12 Januarie 2020 6

Die wens put
Die munte val met ‘n plons
in die water en sink weg, na
‘n donker duisternis, wat herinner
aan die kleur van diep in die nag.

‘n Wêreld wat gedroom moet word
om te realiseer. ‘n Wêreld
waar dit geluk gaan koop vir
‘n magdom soekers na…

Liefde in die suburbs

Deur Datum gepubliseer: 12 Januarie 2020 7

Liefde in die suburbs
Dit is ‘n snikkende warm dag in Februarie. ‘n Kaapse warm wat jy kry wanneer Kapenaars lank genoeg gekla het oor die wind wat konstant waai en dan een dag waai dit nie. Dan kla almal weer oor die hitte en as daar…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 39 gaste aanlyn

Bydrae Totale