Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

KOBUS SMITH

DIE DORRE KAROO

Deur Datum gepubliseer: 17 Augustus 2020 4

WONDER VAN DIE KAROO
Die aarde is in blom
grashalms swaai wuifend
ge-ets teen die skemer
golf na golf kom aangerol
waar vlinders fladder
Die mooiste mooi in dalende dag
omsoom die hemelruim
soos ‘n meester wat skilder
met taferele van rooi en blou

Maar seisoene kom en gaan
wye vlaktes verander
aarde word dor en droog
Korhaan se skree weergalm
oor die…

DIE BLOU DIEPTES

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2017 8

DIE BLOU DIEPTES

Julle rol en rol
het eeue gelede begin
hoeveel eeue nog
van rol en rol?

Blou branders breek
spoel oor rots en sand
woel maal en trek terug
om weer te begin

Onheilspellend soms
dan vriendelik verleidelik
onder lê die dieptes wat wag
eeue se krag reg om…

Jy my liefling

Deur Datum gepubliseer: 11 Januarie 2017 7

Jy my beminde
jy is die rede vir my bestaan
jy is die lig in my lewe
sonder jou is dit altyd donker

Kom saam met my
na ons eiland ver weg
net ek
en jy my beminde

Daar sal jy veilig wees
ek wil jou beskerm
jou koester en bemin
jou omarm en vashou

Saam sal ons op die spierwit…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 29 gaste aanlyn

Bydrae Totale