Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Kiekies

Liewer laat as nooit.

Deur Datum gepubliseer: 11 November 2019 1

‘Dis heerlike lente, die winter’s verby. Weer vrolik die velde, vir jou en vir my’ of
‘Al die veld is vrolik; al die voëltjies sing; al die kriekies kriek daarbuit’; elke sprinkaan spring’.
Lentetyd is Lasarus-tyd. Dis lewe-kry en opstaantyd. Dis tyd om die liefde op te warm, romanse…

WEES BEWUS.

Deur Datum gepubliseer: 14 Oktober 2019 1

Wees bewus.
Ons het vandag vyf kilometer gaan stap in die hoop dat ons mense bewus sal maak van die Swart-hond en angs en soveel ander gemoed-aftakelaars wat baie mense se geestesgesondheid bedreig. Ek wens dat dit nooit ons lewens betree het nie. Vir ons is dit ons persoonlike…

Deur God geverf!

Deur Datum gepubliseer: 11 Oktober 2019 5

Oktobermaand se kenmerkende kleure is oral in my tuin.
Die kleur van kappertjies. Van Pampoen tot piesang.
Die kleur van Malvas. Van kersie tot waatlemoen.
Die kleur van Christus-doring en Laventel. Van bloed tot purper.

Met die somer wat op pad is, wil ek sommer die riel dans, in…

Berou na die lente.

Deur Datum gepubliseer: 24 September 2019 Hou van

Hoekom? Niemand weet nie, maar een jaar in die lente, toe al die konings die slagveld betree het om hulle gevegte te veg, was Dawid nie saam nie.

Een aand stap hy verveeld op sy daktuin rond. Hy kyk op omliggende huise neer en gewaar ’n vrou oorkant die straat….

GEWAARBORG.

Deur Datum gepubliseer: 19 September 2019 Hou van

Dis net ’n paar weke gelede dat almal oor die koue gekerm het. Bibberend en bewend en kletter-tand.

En nou is dit lente. Daar is vonkel in die oë, huppel in die stap. Vroumense jeuk om te skrop en poleer. Almal het nuwe lewe, nuwe energie, nuwe lus. Selfs nuwe…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 98 gaste aanlyn

Bydrae Totale