Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Jolene

Ons het nog hoop

Deur Datum gepubliseer: 25 Mei 2018 5

om geloof
te he
kan ons
berge
versit
ons naaste
daagliks
oor die klippe
te dra
om jou hart
oop te maak
en vir n ander
te laat sing
gee jou
n rede
om soggens
die son
te sien blink
vergifins
aan jou
kwaad doener
te gee
n wrok

Seisoene

Deur Datum gepubliseer: 24 Mei 2018 5

ons kan maar net wonder
n huilende baba te los om net daar te le
sal die verseker sterwe
almal dra vrugte in die Here se seisoene

die tye tussen in is daar vir n rede
om weer op te staan is vir almal bedoel
verlede se skerwe agter te…

Blomme man

Deur Datum gepubliseer: 23 Mei 2018 6

vergeet my nie
en laat my nooit staan
alleen tussen winde
wat onbekeerbaar nie wil bedaar

jou stem is waarna ek sal soek
die geluid van bruisende fonteine
beweeg tog nader!
en bly nie versteend

ek is hier om jou lewense ongelykheid
weer volmaak te bring
jou hande so strelend sag

Seeman

Deur Datum gepubliseer: 22 Mei 2018 4

hy staan teenstrydig en gewaar
laat die emosie hom nie laat gaan
gee vir haar alles wat die aarde omsingel
trap spore vanaf die Weste
gevoelens laat omwentel
met diepe gebare raak hy hart se snare
hoop ook vir n lieflike gebeurtenis
sy eie tydsberekening
loop met skattige woorde…

Onse Prinses

Deur Datum gepubliseer: 21 Mei 2018 6

bewegings in sirkels rond
dwaal ons oor riviere
hemel is vir ons oop gevou
streel ons met ons hande

kyk nie meer na die langs aan jou
draai die ander wang
niks met ons te make
niemand sal meer wou

jou hart is met goud om lyn
elke tree is…

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 59 gaste aanlyn

Bydrae Totale