Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Johnell

Jy steel my stem

Deur Datum gepubliseer: 30 April 2019 5

Ek is Afrikaans. Dit is die taal wat ek praat. Dit is die taal waarin ek dink. Dit is die taal waarin ek lief het.
Dit is die taal waarin ek verstaan. Dit is die taal waarin ek treur. Dit is die taal waarin…

Stoepstories en perdekoop

Deur Datum gepubliseer: 16 April 2019 4

’n Stoep is ’n magiese plek. In die woord is hierdie werklik die beste beskrywing waaraan ek kon dink, maar in die hart klink “magies” vir my volksvreemd en stief.
Ek wil dit beskryf met ’n eg Afrikaanse en Suid-Afrikaanse woord omdat dit ’n…

Op reis: Die ander dae; George (al die pad)

Deur Datum gepubliseer: 1 April 2019 5

Die dag na die KKNK was ons rustig. Om jouself soos ’n student te gedra is opwindend en lekker maar in jou 30’s is verlore slaap en baie wyn iets wat jou na ’n rukkie beginne inhaal. My sloertoer het verander in ’n vashaak in George (en ’n een-dag-terug-tog…

Op reis: Dag 5; George (nogsteeds)

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2019 6

Tannie Olla is ingekleur. Haar vel is amper donkerbruin en haar hare net voor swart.
Dit is nie al van Tannie Olla wat ingekleur is nie. Haar plat plattelandse Afrikaans gaan haal sy met draaie doer in die ou Kaap. Haar aksent verfraai en…

Op reis: Dag 4; George (weer)

Deur Datum gepubliseer: 27 Maart 2019 7

Vandag het dit nie gereën nie, maar dit was koud. Ek het laat gelê en nie gaan draf nie want dit is wat kuiers tot 03:00 en gemaklikheid aan ’n mens doen.
Die dag was sommer net rustig en gemaklik met ’n middagslapie êrens na ’n vinnige ete by knus…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 64 gaste aanlyn

Bydrae Totale