Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Johnell

Tamatieguts

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2019 2

Het jy al ooit tamatieguts gesien?
Vandag, op die laaste dag van vrouemaand, is die dag waarop ek en my vriendin leer skiet.
Nee, dit is verkeerd. Ek het al geleer skiet (sy ook; met die boog). As klein…

Ek is Afrikaans

Deur Datum gepubliseer: 14 Augustus 2019 2

Ek is Afrikaans. Dit is die taal wat ek praat. Dit is die taal waarin ek dink. Dit is die taal waarin ek lief het.
Dit is die taal waarin ek verstaan. Dit is die taal waarin ek treur. Dit is die taal waarin…

Hier

Deur Datum gepubliseer: 2 Augustus 2019 1

Dit is laatmiddag toe my bande hand skud met die grondpad. Soos ou vriende in omhelsing kleef die stof aan die rubber terwyl dit kort-kort in omwenteling terugkeer en elke maal weer van vooraf met die sand kennis maak.
Ek was nog nooit hier nie maar my siel onthou…

My kind

Deur Datum gepubliseer: 24 Julie 2019 4

My kind,
Voor jou hart sy eerste klop gegee het, het ek jou reeds lief gehad. Ek het jou plekkie vir jou reggemaak en dit net vir jou ingerig.
Hier onder my hart het ek jou gekoester en jy…

Ons

Deur Datum gepubliseer: 12 Julie 2019 4

Vanaand mis ek ons.
Ek mis sorgelose skater en ondeundheid wat sonder skaamte of toestemming in ons oë kom vonkel. Ek mis laat aande en glase wyn. Ek mis die musiek wat ons harte ligvoets en onopmerklik aan mekaar kom snoer het.
Slu het elkedag en maandeindes hulself met…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 83 gaste aanlyn

Bydrae Totale