Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

IronLady

Weerklank

Deur Datum gepubliseer: 10 Januarie 2018 8

my perde galop klankloos
verby gister se golwe
wat verbysterend en boos
hartkamers omdolwe

elke dag strompel met dowwe tree
bring gister se weer onthou
van dinge wat ten hemele skree
dan weer van diepe berou

soms weerklink kinderlaggies vrolik
bo-oor humeure wat plotseling plof
dan weer hande wat olik
oor…

Pottebakker

Deur Datum gepubliseer: 14 Desember 2017 5

ek word gebreek – gebrei
gevorm soos sagte klei
die keep waarin my skoonheid lê
is die seerkry wat ek nooit wou hê!

Die groot man met die groot aptyt

Deur Datum gepubliseer: 13 Desember 2017 5

(Hierdie storie word vir waar oorvertel. Die tante was só verstom deur so ‘n groot eetlus dat sy dit net met iemand moes deel. Die gebeurtenis is aan die skrywer oorvertel deur wyle Chris Austin van die Brits omgewing.)

In die Matlabas distrik, dis in die Thabazimbi omgewing en word…

Dis net

Deur Datum gepubliseer: 13 Desember 2017 5

dis net in Afrikaans wat ek reg kan sê
van dit wat annerkant woorde kom lê
soos ‘n Afrikanerhart dit sou wou hê
op die man af, sonner om ‘n leksikon deur te draf

Wegry

Deur Datum gepubliseer: 13 Desember 2017 7

Wie sou die ware swerwer wees? Die een met tas en reisbiljet, of elkeen wat nog drome het……
As ek kon Wegry met my Apollo bande sou ek die pad aandurf na die kus van die dood aan die weskus van Afrika. Miskien sal ek gelukkig wees en…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 76 gaste aanlyn

Bydrae Totale