Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Hennie Fritz

Daar is waarskynlikheid in optrede

Deur Datum gepubliseer: 8 Oktober 2018 6

Aan die einde van die reenboog
opgesmuk in wit en rooi
staan ‘n mensie met net een oog,
dit roep: die wereld is nie my nooi!

Ek het al baie gewonder wat sal gebeur indien ons elke dag die straf vir elke oomblik se onbesonnendheid moes ontvang. Sou ek dan…

Kos vir ‘n Mossie vir ‘n aand

Deur Datum gepubliseer: 12 September 2018 6

Kos vir ‘n Mossie vir ‘n aand

Kom ons kyk vir die voëls,
in die lang doringtakke,
die digte plante, bosse,
kossoekend op die grond.

Dis vroegaandtyd
en moeder aarde is koel,
die lug is soos ‘n rivier
wat die stilte skud.
Die ruik van jenewer,
ruimte en wortels
op ‘n…

Stefanus Kleinsmit

Deur Datum gepubliseer: 7 September 2018 7

Stefanus Kleinsmit gesels kerk.

Ek het vandag ’n nuwe vriendskap bevestig.

Sy naam is Stefanus Kleinsmit, maar die gemeente noem hom broer Steven. Hy is 89-jaar oud en hy werk nog elke dag van 09:00 tot 16:30, netjies geklee en altyd in ‘n pak klere of ten minste met ’n onderbaadjie,…

Die peetpa

Deur Datum gepubliseer: 6 September 2018 7

Die peetpa

Ek sal die een of ander tyd seker ‘n samevoeging van al my Voortrekkerweg -gedagtes en -ervaring kan neerpen, maar tot dan, is hierdie nog een van “daai” stories wat sommige mag geval en ander sal laat spaander.

“Something is going down…” dit was ál wat die netjiese jongerige…

Dalk is dit nuus

Deur Datum gepubliseer: 6 September 2018 5

Dalk is dit nuus

Êrens in die wye Kaap slaap daar vanaand ’n motortjie of dalk ’n mens of ’n dier onder ’n seil wat nie aan hom, dit of haar behoort nie.

My openingsreël hou nou nie juis besondere nuuswaardigheid in nie, maar dit was tog die wekroep wat my…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 226 gaste aanlyn

Bydrae Totale