Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

GhwarriegatQueen

ZAC

Deur Datum gepubliseer: 1 Augustus 2019 1

ZAC

Begin honor bright dink ek is swanger; nee kyk… nou die dag was ek belustig vir Wilson toffies; en vandag is dit na ‘n groot, dik sny van ant Dores se: Double thick creamy Madeira cake with extra chocolate shuffles and cunning-wild rum-ambiance (more like ambulance, as jy my…

SLAAPTYDSTORIE

Deur Datum gepubliseer: 23 Julie 2019 1

SLAAPTYDSTORIE
Huh-uh, hierdie is nie een van daai verspotte stories wat die Grimboeties uitgedink het nie….. Natuurlik was dit eers verspot gewees; jinne!
Ek het nie erg aan simpel meisiekinders wat gifappels eet, en by beertjies se huis inbreek, en hulself deur `n spinwiel laat steek om ‘n leeftyd…

BLIKBEKER

Deur Datum gepubliseer: 8 Julie 2019 2

BLIKBEKER

Jy sal altyd ‘n: HANDLE WITH CARE Sticker op fyn porselein kry. Omdat en oordat ‘n harde stamp of valslag dit kan laat skipskop-stukkies breek. Maar nooit-ooit, nimmerimmer sal jy daai graffiti op ‘n ou onaansienlike blikbeker kry nie – sien; ‘n blikbeker is mos veronderstel om byna…

DIE DAG DAAR BY ‘HABAKKUK HERBS AND SPICES’

Deur Datum gepubliseer: 4 Julie 2019 1

DIE DAG DAAR BY ‘HABAKKUK HERBS AND SPICES’

My woordemaak gaan jou seker vandag verveel, Bokkie my babie; maar my wise-ass hart wil hulle maak en sy laat haar nie deur my voorsê wanneer om te tula en wanneer nie.
Ek kan nie help om weer te dink aan…

LIEWE JESUS HET MY BLUEPRINT ASPRIS ANDERSTERS GEMAAK

Deur Datum gepubliseer: 3 Julie 2019 1

LIEWE JESUS HET MY BLUEPRINT ASPRIS ANDERSTERS GEMAAK

Ek het ‘n paar moesies in my gesig. Nee man! Nie van daai wat so knobbel staan met die hare wat daaruit groei soos mens dit altyd in daai stupid heksestories sien nie. Dis meer so kruis tussen n moesie en n…

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 53 gaste aanlyn

Bydrae Totale