Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Zeekoesteek

Daantjie Andreas oor Riemvasmaak

Deur Datum gepubliseer: 14 Augustus 2016 19

Daantjie Andreas oor Riemvasmaak

Daantjie Andreas is ‘n Xhosa. Hulle het in 1973 getrek. Hy was deel van die Riemvasmaak “Bantoes” wat King Williamstown toe getrek het.

“O, jinne, daai was ’n moeilike tyd. Ons ken mos nie so ’n wêreld nie. Ons het mos hier in Riemvasmaak groot geraak. Hy…

Nokkie Andreas se trek.

Deur Datum gepubliseer: 7 Augustus 2016 3

Nokkie Andreas se Trek.

Nokkie Andreas is blind. Hy is ’n Xhosa. Hy is nie meer jonk nie maar hy onthou goed. “Nee dit was daai tyd toe die mense van Potjiestroom hier kom en sê hulle wil vir Riemvasmaak hê. Toe’t alle mense bymekaargekom en ons Andreasse van…

Melkbosrant trek.

Deur Datum gepubliseer: 31 Julie 2016 9

Melkbosrant trek.

“Jirre Oompie, die nuus het vandag gekom dat die Goewerment onse plek nodig het en dat hulle ons gat skuiwe.” Jiems Basson het gevoel na sy pyp in sy hemp se bo-sak en geklop op sy broekspyp om die sakkie Springbok twak op te diep. “Wat te hel…

Die Groot Trek

Deur Datum gepubliseer: 28 Mei 2016 6

Die Groot Trek
“Die Jirre alleen weet hoe ons met die spul snotneus kinners en blêrende boklammers by Lutz-se-puts op die trein gekom het. Die helfte aan die pram en die ander aan die speen.” Mike Booysen skuif rond op sy stoel asof hy die hele episode weer beleef. “Jy…

Ma

Deur Datum gepubliseer: 8 Mei 2016 9

Ma
Ek moes op my vingers tel hoe lank jy al dood is. Dit voel nie so lank nie. Tog voel dit soos altyd. Seker omdat ek nooit ’n plek kon kry om hierdie ding te bêre nie. Jy en jou dood. Ma. My ma. Die dronklap.
Dit…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 89 gaste aanlyn

Bydrae Totale