Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Francois Meyer

dame van die najaar

Deur Datum gepubliseer: 1 Junie 2019 1

sy benader my met koue treë
haar asem is ‘n ysige bries
wat sy soggens saggies gee

sy dra ‘n klimoprok
(een wat wynrooi bloei)
en in haar spore lê die lewe
se lower uitgeroei

haar kroon is ‘n kouefront;
haar staf ‘n yspilaar
en haar oë bly in hipnose
na…

PENDORING: OPDRAG 8

Deur Datum gepubliseer: 27 Augustus 2018 2

OPDRAG 8: SKEP JOU EIE DIGVORM!

Daar bestaan verskeie digvorme; die haikoe, die triolet, die lai, verskeie sonnette, ens. Elke digvorm het sy eie eienskappe, struktuur en vereistes.
1. Skep jou eie en oorspronklike digvorm met ‘n bepaalde struktuur.
2. Skryf dan ‘n gedig volgens jou eie digvorm se vereistes.
3. Wees kreatief…

PENDORING TERUGVOER: DEEL 4

Deur Datum gepubliseer: 23 Augustus 2018 4

PENDORING: TERUGVOER (DEEL 4)

BEKNOPTE REËLS I.V.M. AANMEKAARSKRYF VAN WOORDE

Oriëntasie
Sommige van die skryfwyseprobleme in Afrikaans is as gevolg van die Engelse skryfwyse, dikwels word die Engelse woord los geskryf en ons neig om dit te volg.
1. TRADISIE – Voortvloeiend uit die Nederlandse herkoms van Afrikaans skryf ons sommige woorde…

PENDORING: OPDRAG 7

Deur Datum gepubliseer: 18 Augustus 2018 3

OPDRAG 7: SENSUELE MILTONIESE SONNET

Skryf ‘n Miltoniese sonnet met ‘n sensuele tema.

Die Miltoniese sonnet het die volgende eienskappe:

1. Een strofe van 14 versreëls.
2. ‘n Vaste rymskema van abbaabbacdecde.
3. Die gedig bereik ‘n keerpunt in reël 8.
4. Vaste metriese patroon: die jambiese pentameter. Jy hoef nie van…

PENDORING: OPDRAG 6

Deur Datum gepubliseer: 11 Augustus 2018 2

OPDRAG 6: KUNS & VISUELE STIMULASIE

Kies een van die volgende bekende skilderye om as visuele stimulasie vir jou gedig te dien:

*American Gothic – Grant Wood
*The Creation of Adam – Michelangelo
*The Birth of Venus – Sandro Botticelli

Jou gedig moet die volgende op poëtiese maniere oordra in nie meer…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 75 gaste aanlyn

Bydrae Totale