Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Erika

die nuwe jy

Deur Datum gepubliseer: 11 Augustus 2019 4

die nuwe jy

moenie vergeet om in jou eie taal te dink nie
bid in jou moedertaal
verander die velkleur van jou hart
vleg jou woorde en gedagtes met jou kreukelhande
en onthou die Hande wat jou geskape het
klou vas aan die Woord wat lewe bring
lees dit hardop

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 82 gaste aanlyn

Bydrae Totale