Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Adele Stahnke

GEBED VAN ‘N MA VIR HAAR VOLWASSE KIND

Deur Datum gepubliseer: 14 Junie 2016 5

Al kan ek jou nie meer,
soos lank gelede,
aan my boesem hou,
kan ek nog steeds,
in die gebed,
my arms om jou vou.

Joburg gen se stoel.

Deur Datum gepubliseer: 8 April 2016 3

Sit of staan
Op n stoel of teen n raam
Die noodlot van pyn
Versamel ons saam

Verband of toerniket
Is hier die etiket
Vertel die storie van die lewe se wet

Ouderdom van een tot n honderd
Die traan in jou oog
Spreek van pyn verwonderd

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 52 gaste aanlyn

Bydrae Totale