Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Arnold

Ink-gedenkbundel.

Deur Datum gepubliseer: 6 Maart 2017 4

Ek hoop dat ek ʼn woord van spraak kan aanhef. Ek voel net dat die gedigte wat daar van my gekies is, voldoen nie aan die vereistes van die kompetisie nie. Die kompetisie was vir die Ink-gedenkbundel. Ja, ek het my werk onttrek omdat dit nie aan die vereistes…

Aandlied van die nagtegaal.

Deur Datum gepubliseer: 30 September 2016 6

Tussen aarde en hemel styg ʼn kuise maan
dit is die uur dat son moet gaan
oor die heuwels en die wye oseaan
en wit sluimerend kom die skemer aan.

Bewend sing die wind ʼn oeroue lied
sing die nagtegaal tussen blomme en riet
daar rys hul stem oor die swart nag
en ʼn ster wat…

Neuriënd sing die winterwind.

Deur Datum gepubliseer: 31 Augustus 2016 14

Tula- Tula- sit stil my Babani
onvoorspelbaar hang die onheil by Amatola
maar stil sit wil die wit Pikanienie
die verspieders had nie tyd vir Amakeia

onvoorspelbaar hang die onheil by Amatola
die assegaai lemme blink in die son al flitsend
die verspieders had nie tyd vir Amakeia
wie…

Soet is die geur van Afrika.

Deur Datum gepubliseer: 29 Augustus 2016 9

Soet is die geur van Afrika.

Sal Boerekind vry asemhaal agter die laerkraal
waar hoop van ʼn Boerseun sal verander in ʼn seën
in die fleur van maanskyn blink sonder twyfel in ons dink
staan ons voet op wat Afrika ons bied sing ons ons erfnis lied

herrys môrestond elke keer oor berghang om…

Tyd die enigste kruie tee.

Deur Datum gepubliseer: 22 Augustus 2016 8

Wanneer menswees in stukkies
aan’t skerwe spat
op harde grond versierd lê
voor jou eie oë gedaan

is tyd die enigste kruie tee
om jou gebroke gees
weer te genees…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 102 gaste aanlyn

Bydrae Totale