Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Ans

Laat Lente

Deur Datum gepubliseer: 18 November 2019 8

Laat lente

© Ans Botha van der Merwe 15/11/2019 11:38

sou ek nie graag in jou arm wou wurm nie
jou liefde teen my hartklop kon voel klop nie
sou en nie graag jou warm asem teen my nek wou vasvang nie
jou liefdes melodieë in jou stem wou hoor prewel…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 26 gaste aanlyn

Bydrae Totale