Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Tannie Anna

dis die nuwe jaar

Deur Datum gepubliseer: 21 Januarie 2019 2

dis die tas
die wit een met die perdjies
nie die grote
twee denims paar t-shirsts en panties
handbagasie baadjie

dis die gemis
dit sit in haar hart
sit vas in haar keel
dit laat haar droom van ver weg plekke

dis die nuwe jaar …

Pietie Groen

Deur Datum gepubliseer: 18 Januarie 2019 7

Pietie Groen is ’n verkleurmannetjie en dit is sy tweede week in graad 1. Alles het so goed begin, maar dinge begin nou skeef loop. Die eerste week het hulle net gespeel en juffrou Heuningblommetjie was baie gaaf. Hy kan nie glo dit is dieselfde juffrou wat nou bloedrooi,…

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 78 gaste aanlyn

Bydrae Totale