Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Skrywer:

Ano

Bedwelm deur liefde

Deur Datum gepubliseer: 30 September 2020 4

Volgens Carolyn Gregoire is liefde eintlik niks meer as ’n dwelm nie. Dit het al die eienskappe om jou hoog tussen die sterre te gooi sowel as om jou kop onder slik te hou totdat jy spartelend in trane en seer-bitterheid versuip. Liefde maak jou obsessief, trek jou aandag…

Liefde is … ingewikkeld

Deur Datum gepubliseer: 30 September 2020 1

Vir elkeen wat die aarde bewandel sal liefde sekerlik ’n ander waarde of betekenis hê. Vir sommige word dit as wortel voor ’n ander se neus gehou in die hoop om iets uit die situasie te ontvang. Soms is dit ’n geleentheid om onvoorwaardelik te dien. Vir ander is…

Waar liefde is, is lewe

Deur Datum gepubliseer: 26 September 2020 3

Mahatma Ghandi het geskryf, “Where there is love there is life.”

Wys my die mens wat sonder liefde WIL lewe en ek wys jou ’n leuenaar. Niemand, nie eens die grootste hardekwas, grootbek-lawaaimaker wil doelbewus ’n lewe sonder liefde hê nie. Almal vra tog na deernis en omgee, al is…

Augustus maand is Vrouemaand!

Deur Datum gepubliseer: 22 Augustus 2020 3

Liewe Here, hoe lank nog? Hoe lank moet ek nog op my tande kners want emosionele mishandeling is eintlik fisiese mishandeling teen my siel.

As Mammie doerie tyd in die toekoms kon kyk en heeltemal verstaan het dat baie dinge alreeds bo blink en onder stink was, het sy seker…

Ver weg van die stad se geraas

Deur Datum gepubliseer: 27 Julie 2020 6

Woordtelling 482
Stergradering Silwer

Dit was die geskree-gesprek tussen politikusse wat my moertjie net nog ʼn fraksie stywer laat draai het. Hubby kan nie sonder RSG se Monitor program klaarkom nie en ek is al vergete dik vir die onophoudelike Corona verslaggewing – so al asof daar niks anders in…

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 54 gaste aanlyn

Bydrae Totale