Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skrum Redes

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 30 September 2020 Aantal woorde: 41 60 Kere gelees 2

gode mites
pontifiseer die doel
uit die ewigheid tot nou
in halwe holistiese kringe.

aurora australis visioene
flits buig en verdwyn
van eergisters na oormôre
bittermin vandag.

ons krap eina
saam na die bal
ń muskiet byt se gejeuk
na rede.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 453
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 112 gaste aanlyn

Bydrae Totale