Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skrik

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 23 Oktober 2020 Aantal woorde: 33 45 Kere gelees 2

grap skrik
groot oog oop,
ń kind gesig.

ma skrik
beweeg vinnig,
om ń ding te vind.

pa skrik
staan breë bors,
om angs te verdryf.

skrik
wild oog vol,
om reg gesien te word.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 469
Kommentaar telling: 75

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 47 gaste aanlyn

Bydrae Totale