Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skou Dans

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 29 Junie 2020 Aantal woorde: 39 12 Kere gelees Hou van

die mense dans
op maat van doem doem
tot by Mozart
minuette.

hul ledemate beweeg
swaai in maat
met maters sonder tal
in altyd dieselfde dans.

met musiek verlate
verstar die dansers
ń groot ontdekking
om in stilte se dans.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 300
Kommentaar telling: 19

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 50 gaste aanlyn

Bydrae Totale