Jongste aktiwiteit:

Skemerty in my hart

Die lowergroen van die digte kloof
bloei soos verlange in die stilte
rooi strale verlig die horison
die bome en veld verkleur in goud

Die son se strale
verf strepies van geel
en omvou my
brose wese

En dan ontvou my hart
toe jy my vashou
ek trek ‘n diep teug
voor die stilte om my vou




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed