Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: skat

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 1 Julie 2020 Aantal woorde: 47 61 Kere gelees 1

drie eeue gelede
het daar spore gelê
oor my duin
spore van
eerste
europeër
wat voet aan wal
gesit het om
water te
soek
sy
spore
lê verberg
onder tonne skulpe
wat dit bewaar
vir iemand
soos ek
wat dit kan
waardeer
ewige
skat

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 874
Kommentaar telling: 122

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 181 gaste aanlyn

Bydrae Totale