Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skarlaken rose

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 19 April 2019 Aantal woorde: 169 82 Kere gelees 3

=impliseer die die kleur rooi
=vanaf haar ambisie ,n mooi perfeksie
=skep n liefdes ark tot die laaste dag
=tot waar die hart nie kan bejaard

=rose is om haar siel te lokeer
=tot by die eindlose glim van tyd

=watter goeie hart ek boor ?
=om te weerspieel my sag liefde
=wat is die mantel van haar dade?
=sal sy my lustige begeerte kan volmaak?

=want sy is my roos se rooi
=wat uitbasuim in die puperwind
=die lakens van ons bed so mooi geformuleer
=gemaak van skarlaken en net skarlaken

=soos donderslae in die lig
=ons geintimideer tot by die dood
=want sintuie het ons gevoel liefde
=se inkopering tot ons vel

=watter gelukkigheid wonder op die lus
=by die Ubuntu van die rooi roos
=en die opspring van liefde in vandag

=ons liefde is nie net skitterend
=maar reflekteer ons lus
=ons vertroue wys nie net in oorweldige emosies
=maar ruimop ons ingewande \binneste

=wat oppermagtig gloei in gevoel
=en ons genoee liefde diep verruk

Foto: internet




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 30
    Kommentaar telling: 18

    Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander  

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 2,859 gaste aanlyn

    Bydrae Totale