Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skaats

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 5 Junie 2020 Aantal woorde: 41 30 Kere gelees Hou van

water geplak op beton
spel in koop plek
muskiete gly, val
gedoom op die dansvloer.

kinders lei ouers
na ń onsekere toekoms
met lawaai musiek
om geskree te demp.

saam gly ons
hand aan hand
met ń lekker hol kol
op die baan.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 323
Kommentaar telling: 28

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 48 gaste aanlyn

Bydrae Totale