Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skaam

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 25 Maart 2020 Aantal woorde: 41 126 Kere gelees Hou van

Lewens word versteek
in stil oue te huise
waar stilte heers
midde die geraas
van verlore, gewonne
werklike, emosionele
veldslae.

Oompie alleen met drank,
probleem.
tannie eenkant met donker oë,
probleem.
altwee agter grense
wat nooit sluit
ń nodelose grensoorlog?
ń geaborteerde kind?




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 224
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale