Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Skaam Saad

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 16 Februarie 2020 Aantal woorde: 72 40 Kere gelees Hou van

Donker groen in rye
met eenvormige
groen, stand en sade
staan die mielies agter
Monsanto borde
Chinese
parade soldate.

Dié mielies is bestaand
teen siekes, droogtes
vat water en grond waardes
in optimale genetiese gesette,
mate
vir baie honger mae.

Die land daarnaas
lêstaan geeliger plante
krullend in die son
elke plant ń plakker
pragtig
tussen kosmos blomme.

Die mieliesaad van mense
word wild gestrooi
met groot opbrengse
maar min
werklike waarde.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 314
Kommentaar telling: 25

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 45 gaste aanlyn

Bydrae Totale