Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Silwer- Limiriek

Deur Amanda
Datum gepubliseer: 3 Februarie 2020 Aantal woorde: 28 155 Kere gelees 7

Daar was eendag ‘n delwer uit Bloem
Wat graag elke meisie wou soen
Hy misgis hom met Let
Beland in die bed
Nou moet hy maar tuiswerkies doen




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Anze

    3 Februarie 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek

  2. HelenaMellet

    3 Februarie 2020

    Hahaha…
    Baie oulik. Arme delwer van Bloem.

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 59
Kommentaar telling: 30

Ouma van Vier woelwaters. Ma van 5 (2 stief) en vrou van 'n wonderlike Godsman. Woon tans in Alberton. Skryf is my uitlaatklep. My hart bloei ink op papier.

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 74 gaste aanlyn

Bydrae Totale