Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Siel soek nie snert

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 13 April 2019 Aantal woorde: 169 135 Kere gelees 2

mense respek my oral
waar ek my voete vind
moet net nie vir my bring snert
my hart kan dit nie hanteer

oral waar ekke gaan
hoor ek my naam
hulle roep my D~I~G~T~E~R!
en dit is wat ek wil he
om respek te word

ek vat nie snert !!
as ek dit sien voor my bakkies
eerder jy noem my digter of doring
eerder jy respek my met omgee
want verskeie tye ek dit verdien
tot die hoogste prestasie van my menswees

ek haat as mense my noem n imbesiel
ek haat om te vertoon soos n buffel
maar noem my Digter dit is sovel beter

jy is tog lief vir my gewildheid
en dit vir jou hart mos asemrowend
moet net nie vir my bring snert !!!
ek sal dit terug gooi in jou gesig

want ek haat elke bokrol, wat my gewildheid sal afbreuk
maar my Almagtige God ,seen my al hoe meer
sodat ek jou kan liefhe, met die gewildheid .

Foto:;internet




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 30
Kommentaar telling: 18

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander  

Gebruikers Aanlyn

3 Lede, 55 gaste aanlyn

Bydrae Totale