Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Selfbehoud

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 7 Junie 2019 Aantal woorde: 28 241 Kere gelees 2

Donker verkeer
voorsien
vandag, meskien môre
son.

Wrange dade
bring vrugte.
eiers breek
geen kuikens, henne trop
ontbyt.

Vrye bande
dagtaak
siellose lus
in daaglikse ywer,
vasgevang.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 323
Kommentaar telling: 28

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 52 gaste aanlyn

Bydrae Totale