Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Selde Een

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 1 Junie 2020 Aantal woorde: 30 29 Kere gelees Hou van

Selde ’n oombilk
van kyk
in die wysheid
waar ek en jy saam
een god is
in volkomenheid.

kan dit
net vir kort
verdra dan
stoot ons dit vinnig
weg.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 300
Kommentaar telling: 19

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 49 gaste aanlyn

Bydrae Totale