Titel: Seisoene Wind
Deur Koos Elsum

Vinke sprei
deur lente gras
skree herfs wysies
teen die wind.
Rooi vere
vervaal in somerwind
van pitte soek
teen bitter winterwind.
Sake drag
sweetend in somerwind
van bates bou
teen suinige winterwind.
Winde ongekompas
seisoene ongestoor
waai oor harte
as kompos
die lewenswind.
TEMAS