Jongste aktiwiteit:

Seisoene

ons kan maar net wonder
n huilende baba te los om net daar te le
sal die verseker sterwe
almal dra vrugte in die Here se seisoene

die tye tussen in is daar vir n rede
om weer op te staan is vir almal bedoel
verlede se skerwe agter te laat
is wat ons almal verseker moet doen

die Boek van die Lewe is dit lank gestaan
beplanning vir ons om nie net te laat gaan
Ons Koning gee ons Hoop,Geloof,Liefde
om ons deur sy seisoene te dra




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed