Titel: See Balkon
Deur Koos Elsum

die idille van
seehuis balkonne
wat uitgekyk oor manne
met visstokke.
moeë mense sit
met koffie, kraai alleen
in vroeër oggend bries
namiddag bring mense
visserskuit meeue
met gepraat van
ongevange vis.
mense sit
op blakonne
verlossing afwagtend
waar skelm see weg sny
aan die stu wal.
onderstutte diep deur sand gedrewe
vasgebind aan eie waardes rots
enigste veilige hawe
in die lewe
en weer.
TEMAS