Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sanet Taljaard

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 19 April 2019 Aantal woorde: 71 74 Kere gelees 3

gerimpelde gedeeltjies van U gedagte
sny partikels diep in tyd
ontbloot n Taljaardse talent

die styl van woorde op n snipperjag
skeur seer tot in stukkies
u pen en papier
skree geluide na die brein
en vind vreugde om te verduidelik

sonder enige klein beweging
u besig om te klim berge
spruit in sy hoogte tot by die toppunt

die bekwame digteres
woordryk,met die stuurwiel tot sukses

Foto: Sanet Taljaard




  • TEMAS

    Laat u kommentaar

    GESKRYF DEUR

    Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

    Publikasies: 30
    Kommentaar telling: 18

    Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander  

    Gebruikers Aanlyn

    2 Lede, 2,858 gaste aanlyn

    Bydrae Totale