Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: sand storm

Deur Tearlach
Datum gepubliseer: 2 Oktober 2019 Aantal woorde: 67 180 Kere gelees Hou van

oor die duine van die woestyn
storm daar stofwolke oor die see
ver oor die blou oseaan tref dit strepe
sand in wind maak die lug bruin en dof
sonsondergange word rooi en donker
strate in dorpies verloor hul swart
soos sand strome tussen huise
tonne sand en grond
word uitgestrooi
oor die see
later sal
dit weer
uitspoel op
woestyn strande
of verder
weg

©Teárlach




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 664
Kommentaar telling: 104

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 178 gaste aanlyn

Bydrae Totale