Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Sammy Wepenaar

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 13 April 2019 Aantal woorde: 130 131 Kere gelees 1

Sammy Wepenaar ~ek belleter vir jou gedig
knieelammaker, met n hartklop kadoof kadoof
sonder die sit van sekondes van n gloeilamp
die grootste liefde wil ek na binne dam

vir n dame ,
in n stukkende spieel,behou haar voorkoms steeds sy prag
haar glimlag kan enige vaal dag in goud verander
en in haar OE n groot waterpoel waar sonskyn glinster

[S]tandvastig in elke voetspoor en beweging
[A]mikale en snuisterige jonk meisiekind
[M]iddadige siel wat messel in gevoel
[M]eerwarig en n meisiemens haar talent vir die toekoms bedoel
[Y]werig met. bereidwilligheid ware entoesiasme wat haar innerlike uitspoel

haar woorde maak woede so onwrikbaar
druk dood sy lawaarige stem
en laat kwaad in liefde vernis
met n onbesweeke hart haar woorde kan nooit rus

Sammy Wepenaar




TEMAS
2 Kommentaar
  1. Frank Meintjies

    13 April 2019

    ‘n Wonderilke eerbetoon!

  2. Zebulon Kochk

    15 April 2019

    dankjewel ik bly je die gedicth geniet .💯

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 30
Kommentaar telling: 18

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander  

Gebruikers Aanlyn

2 Lede, 65 gaste aanlyn

Bydrae Totale