Jongste aktiwiteit:

Saam met jou

_ en ek staar na die sagte’
purper’pers en bloed’rooi son,
soms.. net soms..
tussen vandag en tussen mŏre
tussen gister …
En tussen nou
sien ek jou.
Verstaan jy die rede
van ‘n woord`lose belofte?
van stukkies vertroue,
wat elke dag verdwyn.
Vir ‘n klein..klein oomblikkie….
hoor ek jou hart`klop …
voor gister se beeld,
weer stadig vervaag, in vandag se onthou.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed