Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Ryloop

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 10 Februarie 2020 Aantal woorde: 72 50 Kere gelees 1

Het jy al gewonder oor lewens geleenthede?

Die grondpad is
gatlik met mooi horisonne
gruis klippies geskraap
om glad te lê
vir sit, baie wag
en hoop.

Kafee en ou oumies gesels
skelms vermy
maar
die tyd het geloop
met min sukses
in mense oë.

Ma wag,
selfoon nuus
ń boek nooit geskryf
want altwee lê
in dié pad vertrap.

Lifts stop,
blink of vervlenter
brul met geleentheid
met pryse onbepaald.

na waar?




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 129
Kommentaar telling: 10

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 63 gaste aanlyn

Bydrae Totale