Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Rinkelpunkel

Deur morne du preez
Datum gepubliseer: 10 Junie 2019 Aantal woorde: 38 136 Kere gelees 1

Rinkelpunkel,Rinkelpunkel
jy wat rond karwikkel
wikkel en swei jy
om die meisies te vermy

rinkelpunkel
spring en daans
kaalvoet saans
om die meisies te vly

rinkelpunkel
n appeltjie geskil
rinkelpunkel
met sy bas
in die modder gegly.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 68
Kommentaar telling: 43

n dromerkind van oud nuut in skryfkuns maar die woorde hou my snags wakker,kunstenaar. Leser,loper advontuurus,hengelaar. ek hou my asem op om die hemel te kan vind waar ek nie anders is nie maar een wat nie anders is as ek myself nie.

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 77 gaste aanlyn

Bydrae Totale