Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Reukrowend

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 27 Julie 2019 Aantal woorde: 52 318 Kere gelees 1

Waar jou blompikante keulengeur
met blydskap my hart bejeen
partituur ons minbedolde gevoel
gebind in liefde.

Bronaar parfumie in by my neusholtes
wat begluurd loer ,
na ‘n presieuse briesreuk
wat boetseer en boer.

Juistement jy – my trekmagneet
tussen miljoene skutsengels
‘n pragmatiese glansdame
wat roof met reuk.

©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 34
Kommentaar telling: 20

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Gebruikers Aanlyn

4 Lede, 80 gaste aanlyn

Bydrae Totale