Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Reisbeskrywing oor ñ triomfboog (Brons)

Deur Zebulon Kochk
Datum gepubliseer: 16 Maart 2020 Aantal woorde: 78 56 Kere gelees Hou van

My geelvelvoël
toe jou sensasiepers bene
konstraste maak
met jou spierwit
rand se blinkvlerkspreeu
wat altyd skyn
in die dageraad.

wou ek nie meer na jou
met sieleleed verlang nie

Ook nie toe opwellende drifte
van gekelpte wolke
wat inmekaar flans
jou liggaam gryp nie,

of toe die toeërige hemel
mistig makriel
en natrossies
laat val
soos orrelklank nie.

Want
jou reisbeskrywíng
bo ñ triomfbóóg
het my hart geheel
met hereverering.

©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte




TEMAS
1 Kommentaar
  1. Anze

    18 Maart 2020

    Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Maart 2020 – Triomfboog projek

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 56
Kommentaar telling: 27

Woorde bou brue in my lewe.Ek is versottend lief vir gedigte.My gedagte is n kombuis waar die woorde bestandele en my gedigte die recipe .Ek gee aan God die dank vir die ongelooflik talent .Ek glo met Afrikaans kan ons die wereld verander    

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 72 gaste aanlyn

Bydrae Totale