Jongste aktiwiteit:

Redes

besluit is
uit jammer kry,
dis net ego salf.

besluit is
vir eie gewin,
dis nog kaste vol.

besluit is
om vry te spring,
dis standpunt verkoop.

besluit is
om skade aan te rig,
dis eie ondergang.

besluit is
alleen van waarde
as eie kop daarmee lepel lê.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed